Affordable Luxury

Visit KarooRus in the heart of Graaff-Reinet

Affordable Luxury

Visit KarooRus in the heart of Graaff-Reinet

Affordable Luxury

Visit KarooRus in the heart of Graaff-Reinet

Affordable Luxury

Visit KarooRus in the heart of Graaff-Reinet

A Gem of The Karoo

In the heart of Graaff-Reinet, voted the best town in South Africa, lies KarooRus – a beautifully restored home with 7 self-catering units. Whether you are lingering in town for a while or just passing through on business or holiday, KarooRus offers a place to rest and rejuvenate in affordable luxury.

Graaff-Reinet is a quaint little town in the Karoo with enough charming shops, restaurants and museums to keep you busy for days on end. The town itself is surrounded by a nature reserve which only adds to the sense of tranquility and peace that one experience here. Do stop over and treat yourself to the wonderful experience of KarooRus.

What an amazing place!

Friendly welcome, spotlessly clean, amazingly comfortable – we couldn’t have found a better place. Many thanks. Will definitely recommend.
Margy (KwaZulu Natal)

We had a very good time at KarooRus.

They provided us with a baby cot and the cleaning of the apartment in the morning was really outstanding! From the apartment there is really good access to the nice restaurants in Graaff-Reinet and the Camdeboo National Park. A very good place to stay for a few nights!
Selma Jansen (Netherlands)

Baby friendly

As first time parents, traveling with a baby has its challenges. But we were well catered for. A baby bath was provided without even asking for one. And even a mosquito net over the camping cot to protect our little treasure. Definitely made us feel cared for!

Uitstekend. Baie goeie reëlings. Baie netjies en skoon, alles wat ons nodig gehad het.

Daar is verskeie boodskappe aan ons gestuur. Ons het die sleutel en afstandbeheer maklik in die kluis op die stoep gekry. Die kamer is goed toegerus en baie skoon. Sal definitief weer daar oornag

Perfect for overnight stay.

Thank you! We had a lovely overnight stay. It is clean, safe and perfect for an overnight stay. All the necessities you need. We will definitely be back.

Clean and attention to detail, good communication.

Comfortable stay. Friendly cleaning lady

Was heerlik om ’n plek te kon kry wat gesteld is op detail - melk in die yskas en vars ys in die yshokkie was sowaar na ’n lang reis hemel op aarde.

Lekker om te sien dat die eienaar trots is op haar plek en dat dit netjies, vars en modern is. Die DStv was ook ’n groot wenner, aangesien ons vir ’ week op TV 1,2 en 3 moes regkom. Sal beslis aanbeveel. Sal beslis weer hier bly.

Uitstekend.

Ons het so lekker oornag, kamer was baie mooi, ruim en netjies, behoorlik ontsmet, en goed toegerus. Vriendelike diens en kommunikasie. Ons sal vir seker weer daar bly

Perfekte oornagbestemming.

Pragtige, skoon kamers en ‘n moderne inklokstelsel sonder enige kontak

Netjies, skoon, pragtig, dierevriendelik.

KarooRus was baie netjies en skoon met aankoms. Die eienaars het ons kort-kort op hoogte gehou van hoe ons moet in- en uitklok. Hulle het ook voorsiening gemaak vir braaihout indien ons van hulle braaifasiliteite wou gebruik maak. Het baie vriendelike diens ontvang en was baie tevrede met KarooRus se fasiliteite. Sal definitief aanbeveel vir enige iemand wat Graaff-Reinet besoek.

Uitmuntende diens deur Ria.

Ideaal geleë. Skoon en netjies. Uitmuntende gasvryheid deur Ria. Baie dankie

Heerlik, gerieflik, waarde vir geld.

Gerieflik, netjies, skoon, veilige parkering, vriendelike, behulpsame personeel. Te veel om op te noem. Waarde vir geld, sal weer in die toekoms by KarooRus oornag

Skoon, netjies, gerieflik.

Baie dankie. Dit was soos 'n oase na 'n dag se ry.

Gemaklike oorslaapplek met troeteldiere.

Die diens by KarooRus het ons beïndruk. Hulle het goeie aanwysings vooraf gestuur van wat om te verwag en al het ons laat in die aand daar aangekom, het alles goed afgeloop. Aangesien dit 'n warm somersaand was, was die aircon wat aan was in ons kamer ook baie aangenaam. Die skoonmaakpersoneel wat die volgende oggend op die perseel was was ook vriendelik. Ons honde het sommer vriende gemaak met hulle

Baie aangenaam.

Netjies en alles wat ons verwag van'n lekker oornag bestemming

Fantasties, gerieflik en baie skoon en netjies.

Ons het net een nag oorgebly by KarooRus en dit was baie gerieflik en skoon. Kan dit werklik aanbeveel.

Ideal for stay over on the way to the WC.

Netjies, skoon en het alles wat mens nodig het vir n oornag plek. Familie kamer het baie spasie.

book graaff reinet accommodation

Book Your Stay Online

To book online please select your times of stay and click "check availability".
KarooRus Graaff Reinet Tripadvisor
South African National Parks
KarooRus TravelGround
KarooRus Graaff Reinet - Proudly South African

Get the latest information from the S.A Health Department about COVID-19 - Learn More

CONTACT US
close slider

Fields marked with an * are required